Poeding: Crèma Catalana, Catalunya se weergawe van crème brulee. Die room en melk word infuse met kaneel, vinkelsaad, 'n bietjie vanieljepeul, en suurlemoen- en lemoenskil. Dit kry uiteindelik ook 'n lagie suiker oor wat gekarameliseer word net voor jy dit opdien. Ons het uiteindelik nog 'n gang poeding gehad, 'n bordjie vol verskeie tipes
kloosterkoekies uit kloosters in die omgewing van
Antequerra,
Malaga en Cadiz.
0 comments:
Post a Comment