Hallo! En veels geluk!! 400 is glad nie 'n slegte totaal nie. En ek kan daai winkel amper ruik... Elke keer as ek Spanje toe gaan kom ek terug met 'n klomp ongoddelik duur maar ongelooflike Jabugo ham.
Geluk met die 400. Ek hou baie van jou skrywes en hoop om nog vierhonderde of dalk duisende van hulle te sien. En miskien nog in boekvorm ook. Ek soek 'n nice en effe alternatiewe Afrikaanse kookboek. Met so bietjie filosofie daarby. Ek wens eintlik Alain de Botton wil 'n kookboek skryf, dan sal ek baie happy wees. Maar dit sal obviously nie in Afrikaans wees nie. Ag togga, ek voel so bietjie uit met die charcuterie en eksotiese vleise en dinge waaevan jy nou skryf - vanaand eet ons pizza wat my man self maak van niets af met bacon bits wat ongelukkig net common Eskort rindless back bacon is. Maar dis baie lekker so ek mind nie. PS So God is able to do hairdressing as well - but the thing is, what does he CHARGE?
2 comments:
Hallo! En veels geluk!! 400 is glad nie 'n slegte totaal nie. En ek kan daai winkel amper ruik... Elke keer as ek Spanje toe gaan kom ek terug met 'n klomp ongoddelik duur maar ongelooflike Jabugo ham.
Geluk met die 400. Ek hou baie van jou skrywes en hoop om nog vierhonderde of dalk duisende van hulle te sien. En miskien nog in boekvorm ook. Ek soek 'n nice en effe alternatiewe Afrikaanse kookboek. Met so bietjie filosofie daarby. Ek wens eintlik Alain de Botton wil 'n kookboek skryf, dan sal ek baie happy wees. Maar dit sal obviously nie in Afrikaans wees nie. Ag togga, ek voel so bietjie uit met die charcuterie en eksotiese vleise en dinge waaevan jy nou skryf - vanaand eet ons pizza wat my man self maak van niets af met bacon bits wat ongelukkig net common Eskort rindless back bacon is. Maar dis baie lekker so ek mind nie.
PS So God is able to do hairdressing as well - but the thing is, what does he CHARGE?
Post a Comment