In Arkadia lyk ontbyt tans so. Kool wat in 'n rokende warm pan gebraai word met bietjie sojasous en baie sambal oelek, en twee saggebakte eiers. Geroosterde rogbrood aan die kant. Geƫet op my pandjieswinkelbanke voor die venster in die sitkamer, in die son.
3 comments:
Kool???
Jy is 'n sterk mens!
Jy moet maar die vensters oop maak later vandag.
Jou groente-ryk ontbyt laat my altyd skuldig voel...
Ek moet dit tog probeer, weet nooit wat om met kool te maak nie.
Post a Comment