Voor ek vergeet: Gisteroggend se opbrengs van die boeremark. Ek is veral opgewonde oor die baie goedkoop bossies preie (R5!), en die granaat, wat nooit te versmaai is nie.
3
comments:
petro
said...
Granate is die mooiste vrugte in die hele wêreld. Ek kan nie verby granate en vars vye loop sonder om 'n vark van myself te maak nie.
3 comments:
Granate is die mooiste vrugte in die hele wêreld. Ek kan nie verby granate en vars vye loop sonder om 'n vark van myself te maak nie.
Mooi. Die laaste klompie fotos is Orangette Does Arcadia :-)
Petro: Absoluut.
Marie: Haha. Dankie ;-)
Post a Comment