Afgeneem in my paisley huisrokkie. Als is pretty selfverduidelikend, behalwe dalk die stukkie kaas net bo die rosies (haloumi), en die verskeidenheid groenigheid – kruisement, koljander, en wilde rocket. En die paar elemente wat nie die foto gemaak het nie, maar ook gekoop is – hoenderdytjies, room (vir sjokolade eclairs later hierdie week, yay!), 'n verskeidenheid slaaiblare en suurlemoene.
2 comments:
Nice!
(Dit moet wel genoem word dat ek eers my voete gewas het voordat ek op die tafel geklim het om die foto te neem)
Post a Comment