
After two days they came out, I washed them, dried them, wrapped them, tied them, and hanged them in the garage. My supervisor's garage. A week passed and we moved back to my house, where they were installed on the clothes line in my room. Next to the ham. People commented.

Two weeks later, both breasts about 20% lighter, I unwrapped the first one. The result was intense. Rich. Dark. Good.

10 comments:
Daardie eend was nie net goed nie. Dit is loshande een van die beste goed wat ek nog ooit gehad het.
Ek lag nog.
Jislaaik. That looks fanTAstic!
Ek land the 22ste Des. in die Kaap. Ons moet 'n plan maak.
Die volgende rondte eend het vanmiddag begin.
Ons land 21 Des. In die Kaap. 'n Plan word gemaak.
M - yay! opwinding.
J - kan jy onthou waar ons ons wasgoed opgehang het daai tyd? want ons kon dit sekerlik nie daarop gehang het terwyl die vleis daar was nie?
Duck proscuitto?!?! I've never heard of such a thing - it sounds (and looks) utterly gorgeous. Now I want some. Thanks a lot.
A - Die lyn in my kamer is die winterwasgoedlyn. Die somer laat mens soms toe om buite ook op te hang.
R - It is indeed gorgeous.
Sjoe - dit lyk lipleklekker. Ek sal sommer 'n hele paar slices kan verorber.
Terloops, jy se twee weke se hang. Ek maak die prosciutto nou, en die resep in 'Charcuterie' se hang vir een week. Maar twee klink eintlik meer bilik (sp?).
Yay! Ek het eers gewerk op tyd, maar toe oorgeskakel na gewig. Van voor hang (uit die sout) tot eet het dit 16% verloor oor twee weke. Dit was wel redelik warm en droog, so dit het 'n effense harder skil gevorm. Ek was baie versigtig.
My huidige batch is nou 10 dae in die shed, baie koeler (4-10'C), hoër humiditeit (60%). Baie amper baie reg.
Hou aan weeg, ek dink 'n 20%-30% vermindering (van die oorspronklike rou gewig sal goed wees). Eet dit as dit ferm voel, nie te droog. Dink effens nat biltong.
En wat gaan jy daarmee doen? :-)
Dankie.
Doen...uh, sommer so eet! Met miskien 'n paar cornichons en lekker brood? En ek het iodised sout gebruik, sommer gegryp by die winkel, en nou is ek in die moeilikeheid. Ek voel dom.
Post a Comment