Die lente is op ons. Ek eet pasta met vars pesto gemaak uit 'n reuse bossie basil wat ek in 5h30 in die donker by die Boeremark uitkies, rooster 'n hoender met die allerheerlikste klein leeks, potlooddun.
Waar is die boereamrk?Ek skuld jou 'n epos..ek is jammer.
Mmmm, pesto-licious!
Post a Comment
2 comments:
Waar is die boereamrk?
Ek skuld jou 'n epos..ek is jammer.
Mmmm, pesto-licious!
Post a Comment