Ribbetjies wat gemarineer is in hoisin sous, witwyn, bietjie lemoensap, gemmer, knoffel, heuning en rooiwynasyn, met 'n gebakte aartappel daarby. Ek moet myself keer om hoisin nie skoon uit die botteltjie te eet nie, so hierdie is perfek vir 'n dag waar dit heeltyd dwing-dwing om te reën - soet en sout, geurig, vertroostend.
2 comments:
Don't read too much into this, but I find the actual chewing of the ribs to be very therapeutic. My bones tend to look like they've been unearthed in an archaeological dig.
Klink wonderlik...
Post a Comment