Projects

As 'n ietwat paradoksale poging om terug te keer na 'n eenvoudiger manier van leef, probeer ons deurentyd meer en meer van die produkte wat ons eet, self maak.  Daar is 'n tuin in Southampton met tamaties, kool, slaaiblare, zucchini en 'n reuse klomp kruie.  Daar is stukke vleis wat lê of hang op verskeie plekke in ons huise, besig om gesout of gedroog te word.  Die besluit wat gemaak is om nie meer brood te koop nie, maar grootendeels self te bak, en wat bakke vol brooddeeg behels wat vir dae in warm hoekies gis.  Piekels wat gemaak word van die seisoen se oorvloed vars groente en vrugte.

Alles waaaroor ons ure, dikwels dae, of soms weke oor waak kan natuurlik gekoop word.  Maar dit is nie die punt nie.  Ons vind vreugde in die fundamentele beginsels wat die tegnieke en prosesse van ons kos skik, en wil deel wees daarvan. 


TANS BESIG MET:

Pancetta
Deel 1
Deel 2

Guincale
Part 1
Part 2
Part 3


EARLIER PROJECTS / VORIGE PROJEKTE


CHARCUTERIE

Duck Proscuitto
Gravlax
Pancetta (part 1)
Pancetta (part 2)

BREAD / BROOD

Flatbread 
Jim Lahey's No-knead bread (1)
Jim Lahey's No-knead bread (2)
Pita bread / Pitabrood
Roerbrood
Russian black bread / Russiese swartbrood
Rye bread / Rogbrood

CHEESE / KAAS

Labneh
Paneer
Ricotta

PRESERVING / INLê

Beetroot / Beet
Cherry tomatoes / Kersietamaties
Red onion relish