Sep 5, 2014

St Lawrence kosmark

Ons treat vir verlede naweek - seekos vanaf Buster's Sea Cove, by die St Lawrence kosmark. My heel eerste (!!) lobster roll, en gebraaide sardientjies vir J. Orgasmies.


1 comments:

Marie said...

Sjoe, dit lyk baie, baie lekker.