Aug 8, 2014

rooi aalbessie gin

Dis 'n somer van bessies. Appelliefies word gekook en geëet saam met 'n stukkie vark, á la Nigel Slater, daar is altyd 'n bakkie frambose langs die huis se laptops terwyl ons sit en werk, en rooi aalbessies word, na Marie, in gin gedompel.


0 comments: