Aug 22, 2014

geroosterde aarbeikoek

 
Een van die vondse van hierdie somer is die besef dat aarbeie, wanneer gemeng met 'n bietjie suiker en 'n rapsie vanielje ekstrak, en vir 'n uur in die oond gerooster, die mees intoxicating transformasie ondergaan – stroperig, ja, maar ook meer intens, suurder as verwag, dieper. Dit werk veral heerlik in 'n roomkaasversiersuiker, vir 'n baie lieflike aarbeikoek.

0 comments: