Aug 29, 2014

geroosterde aarbeie

Baie leeswerk vandag. Fredric Jameson, Jacques Ranciére, Ernesto Laclau. Tussendeur rooster ek aarbeie. Soos konfyt maak, maar met minder commitment. En minder suiker.

(Die hele huis ruik na 'n warm aarbeibos)


0 comments: