Aug 1, 2014

bagels vir ontbyt

Saterdagoggendontbyt, wat geëet word terwyl ons loop na die moltrein. Bagels vanaf Kensington Market, roomkaas, blaarslaai, salm.

0 comments: