Nov 16, 2012

an omelette and a glass of wine

It's not been the best of weeks. Vir een of ander rede voel dit die laaste paar dae asof ek faal in elke aspek van my lewe, en wel, dis nogal 'n depressing gedagte. So ek lees. Nog PhD-voorbereiding, nog Heidegger en Jean Luc-Nancy, en heelwat Charles Taylor. En vandag, drink ek 'n klein glasie wyn saam met middagete. 'n Omelet, met 'n bietjie beleƫ cheddar, groenuie, en kolbasz, 'n gerookte Hongaarse wors.

0 comments: