Sep 16, 2012

kersietamaties

Ek is lus om apple cider doughnuts te bak. Terwyl daar nog 'n effense byt in die lug is. Intussen rooster ek kersietamaties staaaaadig in die oond. Growwe sout en peper, tiemie, 'n klein bietjie suiker, heelwat meer olyfolie.

0 comments: