Sep 26, 2012

beskuit

My ma het hierdie houer afgelaai net voor Johannes geland het. Met semelbeskuit, karringmelkbeskuit, gemmerkoekies en brownies. Toegedraai in waspapier met klein rooi en blou karretjies op. (Ons het dit binne twee dae opgeëet.)

2 comments:

Marie said...

Ek wou net se, ek geniet jou posts geweldig, en die fotos is baie goed.

Anairam said...

Sjoe - dit lyk alles baie lekker. Geen wonder dit het net twee dae gehou nie