Aug 27, 2012

karpatka


 
Bak 'n karpatka!  Want dis amper lente.  En as jy nie weet wat 'n karpatka is nie, lees hier en hier. (Onthou ook die goue reël:  Oosblok = Fantasties.  Dit is al.)

1 comments:

Riette said...

Uhm, ek dink ek moet dit maak. Vandag. Dit lyk wonderik!