Jul 23, 2012

wintersoggend

Net wanneer ons dink daar is lig aan die einde van die tonnel, raak dinge weer duister.  Ek is effe moedeloos.
Intussen eet ek krummelpap met biltong wat vinnig-vinnig op die stoof gebraai is.  Wens dit was al tyd vir 'n whisky. 

1 comments:

Ewald Schmidt said...

Hoop die whisky het darem so bietjie gehelp! Die pap en biltong lyk baie lekker!