Dec 20, 2011

Kersfees

Liewe, liewe lesers.

Ons het jul heeltemal in die steek gelaat die laaste paar weke.  Maar tussen ons studies en werk deur, en met die onsekerheid oor J se visa, was daar nie tyd of energie vir enige posts nie.  Maar, net betyds vir Kersfees, het J sy visa gekry, en land oor 'n paar uur in Johannesburg.  So ons is terug in die nuwe jaar, met hordes stories oor al die kos wat gemaak is die laaste tyd, en met nuwe krag vir die laaste paar maande voor ons weer in dieselfde land woon.  Intussen is ons dankbaar vir hierdie jaar, en opgewonde oor dit wat kom.  Sien jul binnekort.  


0 comments: