Nov 5, 2011

padron

Wens ek het hierdie om te eet saam met my vroegaand glas wyn.

(Geroosterde padron peppers, by Los Toreros in Barcelona, net duskant La Boqueria)

4 comments:

Marie said...

Brand hulle?

jvdh said...

In teorie behoort een of twee uit die hele bord mos te brand, maar die was meestal heel rustig.

Sarina said...

Ons het plantjiesvan skaars en interessante groente en kruie en gaan voortaan by die Boeremark wees met hulle. Ek het 'n ry in my tuin geplant en sal jou laat weet wanneer hulle reg is- het nog net daarvan gelees. Groete, Sarina

Marie said...

I come back and look at these chiles every now and then when I need cheering up.