Jun 2, 2011

amper amper

Agt slapies.  En dan is ek in Engeland.


Vanaand begin ek solank als wat moet saamgaan opsy sit, en dink op hierdie vriesende wintersaand aan 'n heerlike warm pork belly broodjie,met stukkies crackling, en appelmoes, geëet by Borough Market.

(Agt slapies, mense!!  AGT.  Daar beter 'n bottel sjampanje wees aan die ander kant.)

1 comments:

Marie said...

Doe tyd het so vinnig verbygegaan! Voel dit so vir jou?

Dit lyk soos 'n moerse lekker pork belly dinges.

Julle moet eendag hier by Porchetta inloer.