May 16, 2011

rogbrood

Gisteraand se rogbroodjie: Twee koppies broodmeel, een koppie rogmeel.  Twee teelepels sout, twee suiker, en, afhangende van hoe lank jy jou deeg wil laat rys, tussen 'n halwe teelepel en een en 'n halwe teelepel gis.  Knie terwyl jy soek vir 'n woonstelletjie met 'n klein kombuisie in Barcelona, vir drie dae se wonderlike kokery in Julie. 

1 comments:

marlette said...

Arcadia, hallo, ons het verlede jaar 'n lieflike plek in Barcelona gekry deur middel van die volgende website:
http://www.rent4days.com/barcelona-apartments/
Ek hoop dit help.
Sommer jealous!
Marlette