May 26, 2011

ontbyt, in die vreemde

In Barcelona lyk ontbyt so - varsgebakte brood van 'n kwaai Spaanse tannie, en dun snytjies kaas.En soms was daar ietsie soets.  Soos hierdie reusagtige pastry, ook uit die kwaai tannie se winkel.  Dit het amper my hele skoot vol gesit.  Pragtig.



2 comments:

Koek! said...

good cheese and bread. Sometimes, there just ain't nothing better.

Petro said...

My stapelvoedsel as ek in vreemde lande rondloop. Ontbyt is kaas en brood, middagete is kaas en brood en wyn. Lekker!