May 10, 2011

ek verjaar! (2)

Die vieringe gaan voort.  My kollegas kom drink tee, en ek staan vroegoggend in die koue kombuis en bak.  'n Franse uietert (so much more than the sum of its parts, bly dit 'n absolute wenner), en my gunsteling papawersaadtorte.

Hoe heerlik.

3 comments:

Marisa said...

Liewe genade maar daai uietert lyk lekker! O en happy birthday!

Petro said...

Ek sweer ek kan daardie uietert proe! Yikes.

Lily Turner said...

lyk hemels. I'll console myself with beer and tapas...