May 23, 2011

dinge om na uit te sien


Naas Johannes se huis is hierdie my gunsteling plek in Southampton.

(Ja, dis die Ikea kafeteria. Ek kan nie wag om terug te gaan nie.)

2 comments:

Anairam said...

Ek lees nou so bietjie terug oor jou posts wat ek die afgelope tyd gemis het. Og, ek soek 'n boek oor kos geskryf deur jou in Afrikaans! Party van die goed weet ek nie eers wat dit is nie, maar dit klink so amazing! Is daai frikadelletjies in die foto? As daar darem een ding is wat ek lekker kan maak dan is dit sulke lekker kerriefrikadelletjies met so 'n geel uiesous.
PS Ek is bly die zip-link het jou ook gehelp. Jissis, as ek dink hoe ek zips altyd gevrees het. Ek moet net bys^e ek het myne met die hand gedoen wat ek kon nie uitwerk hoe om dit met my masjien te doen nie - die masjiennaald het bly vasslaan aan die zipsluiter.

Marie said...

Dit is beyond snaaks. Ons Red Hook Ikea s'n lyk presies dieselfde.