Apr 30, 2011

pancetta, weer (4)

En iewers te midde van die M-malligheid, het my pancetta mooi gedroog en, alhoewel dit steeds lyk asof ek 'n klein diertjie om die lewe gebring het en in my huis opgehang het, was die eindproduk absoluut die moeite werd.  Ek het eers, soos gewoonlik, 'n klein stukkie afgesny, gaar gemaak, en seker gemaak ek word nie siek nie.  And then there was no holds barred.  Vark is wragtag die waarheid. 




0 comments: