Mar 22, 2011

spyskaart

Daar sit Saterdagaand elf mense by my tafel aan.  Ek het nie genoeg stoele nie, besef ek skielik.  Wat ek wel het, is 'n spyskaart.

gazpacho

varsgebakte brood

….....................................

varkfilet met paprika, knoffel en tiemie

hoenderdytjies met za'atar

pangebraaide aartappels met knoffel, roosmaryn, kappertjiesaad en suurlemoen

soetmielies met feta en kruisement

preie met vinaigrette

….......................................

pavlova met room en granaatpitjies


1 comments:

Marisa said...

Kan ek by jou kom eet? Daai spyskaart klink hemels.