Jan 27, 2011

orecchiete alla puttanesca

Middagete.  My dag is tot dusver gevul met 'n stapel artikels wat wil gelees word, 'n groot biblioteekboete wat moet betaal word, en die bespreek van 'n vliegkaartjie na Engeland.  Tussen die tamaties, olywe en kappertjiesaad deur land ek nou 11 Junie by J.  Eindelose opwinding.

1 comments:

Adele said...

Hoera vir 11 Junie! Ek's bly ek's nie die enigste een met bib boetes nie.