Jan 22, 2011

hoogtepunt van die dag

Boeremark vanoggend, douvoordag.  Buiten die vars produkte is daar ook hoender gekoop.  En parmesaan, haloumi, klein profiteroles en 'n suurlemoen madeleine.  En 'n waatlemoen!  'n Reuse waatlemoen.  Heerlikheid.






1 comments:

Adele said...

Alles lyk gorgeous! Ek het juis suurlemoen Madeleines op die brein...