Jan 21, 2011

geroosterde neute

Omdat mens nie alleen van roomys kan lewe nie, was daar ook neute.  In bakkies op die tafel.  Gerooster met tiemie, suurlemoenskil, rissie, soet paprika, sout en 'n titseltjie suiker.  Daar't nie veel oorgebly nie.

1 comments:

Adele said...

Ek het iets soortgelyks gemaak so 'n rukkie terug, en dit was 'n absolute wenner. Maar joune is fancier. Miskien vanaand as ons braai?