Jan 4, 2011

churros con chocolate


Ontbyt in Madrid, terwyl dit liggies gereën.  Die stringe warm pastry word in olie gebak en bedien saam met 'n dik warmsjokolade.  Koffie vir J.

1 comments:

Anonymous said...

Lekerrrrr