Jan 14, 2011

barcelona, en crema catalana roomys


'n Laatmiddag wandeling wat op La Rambla begin, en eindig iewers diep in die Barrio Gotic, by 'n kafeetjie wat bestuur word deur Kubane.  Dit is duidelik dat hul *crema catalana roomys my baie gelukkig gemaak het. 


*Crema Catalana is 'n Katalaanse weergawe van crème brulée.  Dit is ook uiters heerlik. 

0 comments: