Jan 11, 2011

arkadia: dag 2


'n Rustic middagete.  Penne met die laaste van my pancetta, 'n geelrissie, en gekapte kasjoeneute.  'n Goeie chunk parmesaan word bo-oor gerasper.  Die res van die dag is stil.  Boeke.  Gesprekke. 

0 comments: