Jan 10, 2011

arkadia: dag 1

Verlede Dinsdagaand se ete, na ons tuisgekom het van die lughawe en 'n vinnige middagete by my ouers.

'n Koue appel cider van die Clarens brouery.  En later confit eend wat ek so maand gelede gemaak het, met 'n olyfbrood van La Spiga, en baie slaai.  Daar was ook nog van die rooi ui piekels.  En witwyn.

2 comments:

Koek! said...

That bread looks gorgeous... And the table setting... Romanties!

Anairam said...

Ag, die view uit jou venster laat my sommer nostalgies terugverlang na Pretoria. Hahaha - NOT!!!! Nee, as ek eerlik moet wees, daar is 'n bietjie heimwee as ek dink aan my eerste flat - nou nie in Arcadia nie, maar wel Sunnyside. Ek wonder nogal oor die gelerige gebou uit jou venster - is dit 'n ouetehuis of hospitaal of iets?