Feb 8, 2010

chocolate eclair

Oppad na 'n drankwinkel in Simonstad, om 'n paar last minute Kersgeskenke op te tel (ja, dit was 'n wonderlike Kersfees), loop ons 'n klein pattiserie raak. The Sweetest Thing, in die dorpie se hoofstraat, met twee tafeltjies op die sypaadjie, 'n pragtige vertoonvenster vol allerhande soorte pastries, en 'n chocolate eclair wat my dadelik laat in haas het. Met room wat by die kante uitpeul elke keer as mens dit hap het ons etend by die straat afgestap.

0 comments: