Jan 20, 2010

Yudl - Ay - WEEE - HOoooo

Ek sukkel om vanmiddag aan die werk te kom. Instede daarvan bly ek heeltyd terug dink aan 'n middag by Bird's Boutique Cafe in Breestraat, Kaapstad. En hul café au lait en warm sjokolade wat in bakkies bedien word en jou laat voel soos Heidi.






1 comments:

jvdh said...

En daar was pragtige stollen en beautiful jars met zimtsterne. Ongeproe, ongelukkig.