Jan 31, 2010

sjokolade soufflés


Smelt donker sjokolade, botter en melk. Klop 'n paar eiegele by, en klop dan die eierwitte apart, saam met bietjie suiker. Vou die eierwitte in by die sjokolademengsel, saggies, versigtig. Bak, en weerhou jouself van onwillekeurig oonddeure oopmaak. Verorber dadelik.

3 comments:

Robyn MacLarty said...

Oh those look gorgeous... Like little puffy bowls of joy...

Bordeaux said...

Mooi-mooi-mooi

Marie said...

Verorber.

Voel so goed in die mond soos the souffle.