Jan 21, 2010

ontbyt, bewolkte dag

n Weergawe van Nigella Lawson se Bacon and tomato hash, uit Feast – kersietamaties wat gebraai word in 'n pan met bietjie olyfolie en heelwat Worcestorsous, 'n bietjie rissiepoeier, tomato paste en suiker. Genoeg sout, dalk 'n bietjie van die naweek se knoffel confit. Simmer so rukkie totdat die tamatie begin smelt. Eet saam geroosterde no-knead brood en 'n paar skyfies salpicao. En gooi 'n glas wyn in. (Want wyn voor 10 in die oggend is tog so underrated.)

0 comments: