Dec 7, 2009

maandag

Ons is terug. Vir 'n vinnige oomblik, voor daar vertrek word na die Kaap vir familie en wyn en dinner parties en Kersfees en brunch by Olympia Café. En die laaste paar dae was taamlik vol spectacular kos, waaroor daar in alle erns in die nuwe jaar gepost sal word. Maar met die blye weersiens was daar eers 'n paar etes waar die wedersydse gunstelinge oor die laaste paar maande gemaak is, terwyl die een sit op die stoel in die kombuis en toekyk hoe die ander een kook. Dit mag dalk nog beter wees as die kos self.


Sjokolade kolwyntjies. En sjampanje.

Die Franse uietert.

Uiters leuk Pain a l'ancienne.

Bearnaise, vir saam met die steak en frites.



Tot weersiens.

3 comments:

Marie said...

That steak frites looks bistro-worthy...

Bordeaux said...

Pragtig en feestelik.

Jeanne said...

Mmmm, steak frites. Allys lyk fantasties, veral die brood. Voorspoedige nuwe jaar!