Nov 3, 2009

cacio e pepe

En skielik is daar tyd vir bittermin. 'n Vinnige middagete, spaghetti met varsgemaalde peperkorrels en lashings pecorino, 'n eetlepeltjie botter, 'n eetlepeltjie room.

0 comments: