Oct 29, 2009

28 slapies...

...voor daar weer tafel gedek word vir twee. Met kase en brood, visserighede, en poeding. Veel poeding.




wonderlike haloumi van die haloumi-man by die Boeremark



calamarikoppe met groenuie en tamatie, Olympia Café se olyf ciabatta



panna cotta wat nie heeltemal gestol het nie, met warm gemengde bessies

4 comments:

Marie said...

Yay.

jvdh said...

Veel brood?

Juno said...

Nice blog! Thanks for visiting my blog and for your kind comment. I love vintage knitting patterns too!
Juno

Robyn MacLarty said...

Love the look of that haloumi!