Sep 11, 2009

playing coy

Die eerste September ten spyt is die lente hierdie jaar besig om ons te terg - daar's oomblike van lieflike sonskyn en blou lug, en dan skielik dae soos gister en vandag, waar die triestige wind maak dat mens nie 'n voet by jou huis uit wil sit nie. Dus, in die hoop om die lente te oorreed om minder bedees te wees, 'n beker hibiskus ystee, die hibiskustee nog van De Peperbol in Albert Cijp-mark in Amsterdam. Dieprooi, suur en soet, yskoud.

2 comments:

jvdh said...

In die blou koppies?

arcadia said...

;-)

nee, in die blou glasies.