Aug 22, 2009

labneh

Dit was uiteindelik 'n heel eenvoudige proses. Jy meng natuurlike jogurt met 'n bietjie sout, en laat dit dan drup deur 'n paar lae kaasdoek vir omtrent 48 uur. Dan maak jy balletjies uit die mengsel, en los hul in die yskas om verder uit te droog, omtrent 12 uur. Dan kan hul gerol word in wat ook al jy voor lus is - myne is gerol in paprika, swart sesamsade, en fyngekapte pistachios.




naskrif: resep oorspronklik van hier. foto: jvdh, van sy batch labneh, wat 'n paar dae na myne gemaak is.

3 comments:

Marie said...

Love the new look!

jvdh said...

Also good with sumac (on the left).

M - thanks. Whatever happened to HTML?

Marie said...

That does it. Ek gaan my eie sumac harvest. Dis hier in New York vollop, en ek is mal daaroor.

Whatever happened to html...ek verstaan nie?