Mar 4, 2009

kom herwaarts, getroues

Ek het pas die most beautiful brood van my brood-bakkende lewe uit die oond gehaal.

En ek is nog te infatuated om oor hom te skryf.

0 comments: