Jan 29, 2009

noudat ek groot is

Dit reën steeds, en die brood lyk beautiful. Ek eet dit saam 'n paar stukkies gebraaide chorizo, en roereier. Dit herinner sterk aan die roereier en rooiworsie kombinasie uit my kleintyd; ek wonder hoeveel van die kos wat ek maak nie uiteindelik net trendy weergawes is van kos met nostalgiese konnotasies nie.

0 comments: