Sep 24, 2008

ek braai (sadly) nie op nasionale braaidag nie

Ek werk op die lieflike vakansiedag. Dus my middagete tuis: pasta met 'n sous van kersietamaties, groenuie, bietjie basil pesto, room en dun skyfies gerookte varknek. (En ek drink skelm Die Kollega se laaste Black Label. Jammer.)

1 comments:

Die Kollega said...

Die kollega deel graag haar Black Labels.