Aug 6, 2008

Sticky fingers

Teenvoeter vir 'n slegte dag: sticky chicken.

Om een of ander rede het ek gister hoenderboudjies in 'n sticky, soy-sauce, ginger, garlic, chilli konkoksie-marinade gesit. My modus operandi: gooi alles waarvan ek hou in 'n plastieksak en hoop vir die beste.

Vandag was 'n besonders slegte dag. Toe sit ek die hoender maar in die oond. Die sticky eksperiment het goed gewerk en ek was happy (chilli, ginger!) vir 'n rukkie. Maar net vir 'n rukkie.

2 comments:

The Electric Orchid Hunter said...

Rissies en gemmer. Die perfekte kombinasie. O, ek moenie die coconut milk vir vanaand se eksperiment vergeet nie...

goooooood girl said...

Good good good......