Aug 6, 2008

blikkies sop

Vir my, vir nou: g'n marathon dinner parties met orgasmiese foto-bewyse nie. Net ek, die matras op die grond en blikkies woolies lensiesop vir die troos.

1 comments:

The Electric Orchid Hunter said...

Hmmm. Lensiesop. Ai, ek mis Woolies. Het eenkeer Campbell's Soup probeer (jy weet, vir die Andy Warholgeid daarvan). Nooit weer nie.